IERSE MELANKOLIE EN MAGIC
’n Botter-advertensie en Ierse waansin
Ons boekeredakteur is begogel deur 'n fiktiewe biografie in die heel mooiste taal vertel. Die Ierse woord dásachtach beteken gewaagd, vreesloos, gewelddadig. Katherine O'Dell was die personifikasie daarvan.
IERSE MELANKOLIE EN MAGIC
’n Botter-advertensie en Ierse waansin
Ons boekeredakteur is begogel deur 'n fiktiewe biografie in die heel mooiste taal vertel. Die Ierse woord dásachtach beteken gewaagd, vreesloos, gewelddadig. Katherine O'Dell was die personifikasie daarvan.
Deel
LOUIS Gaigher het my lus gemaak vir biografieë toe hy skryf oor afluister van ander se lewens (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2024-01-12-om-ander-se-lewens-af-te-luister/).
As jy mooi daaroor dink, is alles wat ’n skrywer versin ten minste ’n emosionele outobiografie. Selfs wanneer jy iemand anders se lewe beskryf, is dit moeilik om jou eie ervarings, emosies en insigte uit die vertrek te hou. En dit sorg vir fassinerende lae van belewenis.
Selfs geskiedskrywers hou nie bloot by die koue feite nie (wat ook maar verdag is, beïnvloed deur oorvertelling, uitgangspunt en oriëntasie) maar bespiegel, interpreteer, borduur soms – en skielik tree die skrywer tussen die reëls na vore. Dis bitter moeilik om jouself uit die storie te hou...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Goue seuns van die 2000’s
Boeke by die Kerskoek
Plaaslike skryftalent oorrompel
Drie noirs vir die najaar
’n Kleurwiel van kinderboeke
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.