Afrikaanse boeke wat my jaar laat klop

PLAASLIK IS PLESIERIG

Afrikaanse boeke wat my jaar laat klop

DEBORAH STEINMAIR is vanjaar oorrompel deur plaaslike talent. Sy deel 'n klompie hoogtepunte, almal beskikbaar by Graffiti.

HIER is 'n dosyn Afrikaanse boeke wat my vanjaar laat regop sit het – in geen spesifieke volgorde nie – hulle is te uiteenlopend om te vergelyk. Maar dit is wel met my siel en met die Afrikaanse lettere.

Goud en dollars

Dit gaan oor ’n fynbeplande rooftog of twee en die bagasie en geskiedenis agter die goud en dollars in die pakkamer. Daar is uitgevrete staatskapers en psigopatiese eks-spesmag-latte, korrupte politici, opportuniste en gieriges. Dodelike wapens en klein vliegtuie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.