Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae vir Hunter Kennedy
Hunter Kennedy beskryf homself as #contrarian en sy styl as slacker. Fokofpolisiekar het pas weer 'n album vrygestel en verder werk hulle aan 'n paar nuwe Heuwels-singles vir volgende jaar. Op 41 voel hy vir die eerste keer of sy kop weer reg aangeskroef is, vertel hy aan LAUREEN ROSSOUW.
Deel
1. Wat luister jy in jou kar?
Dit wissel! Propagandhi en Hayden Pedigo. Punk en Drone Folk. Wag, laat ek kyk wat sê Spotify … onder recently played is:
David Kramer - Krisjan Swart ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae vir Karen Zoid
15 vrae vir Kobus van der Merwe
15 + 5 vrae vir Dominique Botha
15 vrae vir Marc Lottering
15 vrae aan Koos Kombuis
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.