15 vrae vir Lady Skollie

AGTERBLAD

15 vrae vir Lady Skollie

Sy berei haar voor om haar Standard Bank Young Artist (2022)-uitstalling, ‘Groot Gat', se landwye toer in Kaapstad af te sluit. Dit tel onder haar grootste prestasies, saam met die ontwerp van 'n R5-muntstuk vir Suid-Afrika in 2019. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Jy is as Laura Windvogel gebore. Waar kom die naam Lady Skollie vandaan?

Ek is gesofistikeerd én strategies wild.

2. Waar het jy grootgeword?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.