15 + 2 vrae vir Lezanne Viviers

AGTERBLAD

15 + 2 vrae vir Lezanne Viviers

Lezanne Viviers is op 31 een van Suid-Afrika se mees vooraanstaande mode-ontwerpers. LAUREEN ROSSOUW het met haar gepraat nadat sy pas vanaf Milan Fashion Week af teruggekeer het waar sy haar winterreeks, “In our Element(al)” vertoon het.

1. Jy kom pas terug van Milan? Hoe kry jy dit reg?

Hierdie was ons 3de fisiese vertoning in Milan, danksy die uitnodiging en hulp van ons borge: Camera della Moda, Milan Fashion Week, Starbucks Reserve Roastery, en ons vennootskap met die Suid-Afrikaanse Wol- en Bokhaarraad, met wie ons ons visie deel om volhoubare en natuurlike materiale uit Suid-Afrika te bevorder.

Ons nuutste reeks, “In our Element(al), Carbon to Crystalline”,  poog om die oorgang van ’n oubekende koolstofgebaseerde wêreld na ’n nuwe glinsterwêreld van kristalle uit te beeld. Dit is 'n metafoor om die mensdom se bewussyn positief te verander...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.