Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae vir Andries Bezuidenhout
Andries Bezuidenhout is 'n akademikus, musikant, skilder en digter wat in 'n klein dorpie genaamd Alice in die Oos-Kaap woon, waar hy aan die Universiteit van Fort Hare werk. Hy is 'n lid van die Brixton Moord en Roof Orkes, 'n rock-band wat in Desember 'n nuwe album vrygestel het – Strate sonder bome. In Junie kom sy volgende solo-album uit, genaamd Trooskantates. Hy skilder landskappe en interieurs en het twee digbundels gepubliseer.
Deel
1. Beskryf jouself in 'n hashtag?
#masterofnone
2. Hoe spandeer jy die grootste deel van jou dag?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae vir Piet Grobler
15 vrae vir Lady Skollie
15 vrae vir Erik Holm
15 vrae vir Joan Hambidge
15 vrae vir Dana Snyman
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.