Nuwe lewe vir jou ou hi-fi, orkas, popcorn en ’n gesonde gis

AGTERBLAD

Nuwe lewe vir jou ou hi-fi, orkas, popcorn en ’n gesonde gis

Pragtige beelde van moordwalvisse, kafees vir varkie-huggers en 'n wonderlike reeks oor wêreldgeskiedenis is alles op die Fomolistas se radar.

  • 22 Maart 2024
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 16 van 27

Aanhaling van die week

Móét-sien

Twee moordwalvisse (orkas), Port en Starboard, voer glo al jare lank 'n skrikbewind langs die Overbergse kus deur op die grootwithaaie daar jag te maak. Hulle het die haaihokbedryf groot skade berokken en het boonop 'n voorkeur vir die lewer van die haaie en los die res van die vleis net so. Hieronder is ongelooflike beeldmateriaal van so 'n aanval deur 'n enkele orka op 'n grootwithaai (hulle jag gewoonlik in skole). Dis binne sekondes alles oor en die grootwithaai staan geen kans nie, al word hulle as die top- mariene predatore beskou. Die video bevat heelwat inligting en pragtige beeldmateriaal oor moordwalvisse.  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.