15 + 1 vrae vir Piet Grobler

AGTERBLAD

15 + 1 vrae vir Piet Grobler

Die illustrasiekunstenaar en skrywer het al 94 boeke geïllustreer, waarvan hy sewe self geskryf het, en is nou besig met 'n limeriek-boek deur Philip de Vos. Daarna moet twee van sy eie prenteboeke klaarkom, terwyl hy voorberei vir 'n uitstalling in Franschhoek. Hy het wel tyd gevind om LAUREEN ROSSOUW se vrae te beantwoord.

1. Beskryf jouself in 'n hashtag?

#worrier of #verkleurmannetjie of #weegskaal. Ek kan nou glad nie kies watter een nie.

2. Wat luister jy as jy alleen is?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.