’n Vaal held laat Chinese les opsê

SPIOENASIE

’n Vaal held laat Chinese les opsê

LINZA DE JAGER het haar hart verloor aan 'n spioen met soveel sjarme soos 'n vleismeul.

AS jy soos ek voel dat jou lewe vaal en vervelig is, is The Best Revenge van Gerald Seymour net die tonic vir jou. Dis die verhaal van die bejaarde MI5-spioen Jonas Merrick wat jagter én prooi word.

Ná ’n leeftyd van werk vir MI5 is Jonas steeds laag op die leer. Sy suksesse word geïgnoreer, want hy het soveel sjarme soos ’n vleismeul. Hy vermurwe slegs wanneer dit kom by sy vrou, Vera, en die kat, Olaf.

Vandaar mense se indrukke van hom: “... the devious little man, underestimated, and playing his games.” Of “the old sod.” Jonas gee nie ’n duit om nie, want al waarin hy belangstel is sy werk en die intelligensie-operasie wat hy beplan. Hy wil China vasvat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.