’n Robuuste, liriese wegvlieg na Rooiduin

NOORD-KAAP

’n Robuuste, liriese wegvlieg na Rooiduin

LINZA DE JAGER het saamgereis met 'n hardkoppige vrou wat leer om vrede met haar verlede te maak.

AS jy ’n swak het vir geheimsinnige, atmosferiese stories, is Duifeling net vir jou.

Wanneer ons met Sara Koordom kennis maak, hang daar baie vrae oor haar kop. Sy wonder oor haarself. Is sy ’n duif of ’n “duifel?” Soms dink sy dat sy laasgenoemde is, want waar sy kom, is daar moeilikheid.

Sara loseer by die Boskatte, in wat sekerlik die dorpie Rooiduin se slegste huishouding moet wees. As dit nie was vir die 5-jarige Kuikentjie wat Sara uit haar broer Piet se kloue probeer hou nie, sou sy die pad vat, want as hy nie sy ma slaan of seks nie, suip hulle saam. En sy oë soek heeltyd vir nuwe prooi...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.