’n Bottersagte geelwortel in ’n garagewinkel

SAMANTHA HARVEY

’n Bottersagte geelwortel in ’n garagewinkel

LOUIS GAIGHER vertel van twee liriese boeke wat plotloos soos ruimtetuie in die uitspansel dryf.

IN die donker nag van die siel, soos opgeroep in haar angswekkende maar vermaaklike insomnia-memoires, The Shapeless Unease: A year of not sleeping (2020), lê die Britse skrywer Samantha Harvey wakker met uitgestrek voor haar:

acre upon acre of night, and whole eras come and go, and there isn’t another soul to be found on the journey through to morning.

Sy probeer om te midde van angs van duistere oorsprong ’n vastrapplek vind, maar die onbegrensde uitgestrektheid van ’n dag ná slaaponthouding wag...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.