DAAR is iets hipnoties daaraan om te lees van iemand wat sy vaardigheid bemeester het met 10 000 ure se oefening, iemand wat uitblink – op watter gebied ook al. Dié week het ek gelees oor twee mense wat meesters van hul vaardigheid is. Die eerste se spesialiteitsveld is huurmoord, die tweede s’n tale. En verder deug hulle nie vir veel nie, soos dit maar gaan as jy bogemiddeld uitblink in ’n sekere veld – menseverhoudings, veral, word afgeskeep, en jy ontwikkel moontlik nooit ’n bedside manner nie.
Gregg Hurwitz is ’n topverkoper en die ou lyk nogal interessant. Hy skryf misdaadrillers, draaiboeke en strippe. Sy Orphan X-boeke word deur lesers verslind. Hier klim ek natuurlik weer laat op die bus met The Last Orphan; ek sien daar was al heelparty voorlopers. Tog het dit my ingesluk. Orphan X of Evan, ook bekend as the Nowhere Man, leef onder die radar. Hy is as deel van ’n geheime projek as weeskind deur die regering opgelei om ’n moordmasjien te wees, en toe laat gaan. Hy het voortgegaan om sy enigste vaardigheid uit te leef, maar, verbasend genoeg, met sy eie soort moraliteit: Hy maai net mense af wat die wêreld ’n onleefbare plek maak, en net om hulpelose mense te help.
Nou trek die regering hom weer vas en belowe om hom te verskoon as hy nog een keer moor – ’n teenstander van die president, ’n sjarmante magsvraat genaamd Rath. Evan is egter nie oortuig dat hierdie kontrakmoord geregverdig is nie. En hy laat hom nie voorskryf nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
HUURMOORD EN VYF VREEMDE TALE
Meesters van moord en veeltaligheid
DEBORAH STEINMAIR is meegevoer deur twee heel uiteenlopende boeke waarin die protagoniste meestal vergeefs soek na tuishoort en konneksie.
Deel
DAAR is iets hipnoties daaraan om te lees van iemand wat sy vaardigheid bemeester het met 10 000 ure se oefening, iemand wat uitblink – op watter gebied ook al. Dié week het ek gelees oor twee mense wat meesters van hul vaardigheid is. Die eerste se spesialiteitsveld is huurmoord, die tweede s’n tale. En verder deug hulle nie vir veel nie, soos dit maar gaan as jy bogemiddeld uitblink in ’n sekere veld – menseverhoudings, veral, word afgeskeep, en jy ontwikkel moontlik nooit ’n bedside manner nie.
Gregg Hurwitz is ’n topverkoper en die ou lyk nogal interessant. Hy skryf misdaadrillers, draaiboeke en strippe. Sy Orphan X-boeke word deur lesers verslind. Hier klim ek natuurlik weer laat op die bus met The Last Orphan; ek sien daar was al heelparty voorlopers. Tog het dit my ingesluk. Orphan X of Evan, ook bekend as the Nowhere Man, leef onder die radar. Hy is as deel van ’n geheime projek as weeskind deur die regering opgelei om ’n moordmasjien te wees, en toe laat gaan. Hy het voortgegaan om sy enigste vaardigheid uit te leef, maar, verbasend genoeg, met sy eie soort moraliteit: Hy maai net mense af wat die wêreld ’n onleefbare plek maak, en net om hulpelose mense te help.
Nou trek die regering hom weer vas en belowe om hom te verskoon as hy nog een keer moor – ’n teenstander van die president, ’n sjarmante magsvraat genaamd Rath. Evan is egter nie oortuig dat hierdie kontrakmoord geregverdig is nie. En hy laat hom nie voorskryf nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Swart soos noir is die beurtkragnag
Vroue wat nie aan verwagtings voldoen nie
Misverstand en misdaad
Chokers en survivors wat deur depressie dans
Twee plaaslike juwele wat flonker
Deel
Deel
Volgende artikelDeborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.