AAN die skadukant van 'n Kerspartytjie skuil ek agter my sonbril iewers op 'n dak in Pretoria. Vry en geskei, probeer ek agter 'n skadulap vir die versengende hitte en die toenemende skare se samehorigheid wegkruip.
Deborah Steinmair tree na vore vanaf 'n lang tafel en nader my met 'n versoek om 'n boekresensie te skryf. Niemand anders wou daaroor skryf nie, waarsku sy my met 'n effense glimlag en saal my op met Sex Tips for Creative Lovers: Pleasure for Everybody deur Jüne Plã.
Skielik voel die indringende blik van die bedrywige dak te veel en verdwyn ek vlugtig na die naaste skadukol. Ek gaan lê op die naat van my rug buite in die tuin en steek 'n sigaret aan: hierdie is my call to adventure...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
SEKSTEKS
Semen as antidepressant en verjongingskuur
CELESTE THERON het veel wys geword uit 'n kitsgids vir kreatiewe liefdespel, soos dat die skrotum soort van sacred is en oor vrugbare gesigsmaskers.
Deel
AAN die skadukant van 'n Kerspartytjie skuil ek agter my sonbril iewers op 'n dak in Pretoria. Vry en geskei, probeer ek agter 'n skadulap vir die versengende hitte en die toenemende skare se samehorigheid wegkruip.
Deborah Steinmair tree na vore vanaf 'n lang tafel en nader my met 'n versoek om 'n boekresensie te skryf. Niemand anders wou daaroor skryf nie, waarsku sy my met 'n effense glimlag en saal my op met Sex Tips for Creative Lovers: Pleasure for Everybody deur Jüne Plã.
Skielik voel die indringende blik van die bedrywige dak te veel en verdwyn ek vlugtig na die naaste skadukol. Ek gaan lê op die naat van my rug buite in die tuin en steek 'n sigaret aan: hierdie is my call to adventure...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Orgasmes wat reënwoude laat opspring
Die verskil tussen cool en sexy
Tongsoen soos ’n suiglemoen
Fliekseks en vaal wasgoed
Bottelnek, Pride en Gayle
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.