Ek moes die ander kar gekoop het

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Ek moes die ander kar gekoop het

Ons boekeredakteur kuier in die skemerwêreld tussen slaap en wakker wees en wonder oor parallelle heelalle.

Ek het gedroom ek was wakker

Ons het almal landskappe in ons koppe. Huise met meubels, matte en gordyne. En eggo’s in die gang.

Al die plekke waar ons al gewoon het. Ek het lankal opgehou tel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.