IHETTE SENEKAL voel sy het nie genoeg insig gekry in 'n WA-groepie van vroue wat mekaar darling, doll, babe, honey, sweetheart, lovely of angel noem nie.
“A READER lives a thousand lives,” sê George R.R. Martin. Juis daarom was ek opgewonde om Darlings of Durban (2024), die nuutste roman uit die pen van Shafinaaz Hassim, oop te slaan. Hier is ’n geleentheid om meer te wete te kom van die Indiër-Moslemgemeenskap in Suid-Afrika, meer nog, van die vroue in hierdie gemeenskap se innerlike landskap.
Die roman word immers in onderhoude met Hassim self as ’n “celebration of sisterhood” bemark. Die intrinsieke dinamika tussen vroue is onteenseglik belangwekkend, en oor romans met interessante, sterk en veelvlakkige vrouekarakters kan daar nie genoeg geskryf word nie. Maar Hassim se karakters in Darlings of Durban beweeg, soos die afbeelding van die vrou op die voorblad, nie verby ’n cliché-agtige eendimensionaliteit nie.
Hassim is ’n Suid-Afrikaanse sosioloog en outeur van volwasse fiksie, nie-fiksie, jeugliteratuur en poësie. Haar vorige romans pak belangrike aktuele kwessies aan, soos die Johannesburg-gebaseerde The Economics of Love and Happiness (2019), wat oor menslike handel gaan, asook Hassim se mees gevierde roman, SoPhia: a novel (2012), wat huishoudelike geweld ontbloot...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MOSLEM-VROUE
Real Housewives of Durban stel teleur
IHETTE SENEKAL voel sy het nie genoeg insig gekry in 'n WA-groepie van vroue wat mekaar darling, doll, babe, honey, sweetheart, lovely of angel noem nie.
Deel
“A READER lives a thousand lives,” sê George R.R. Martin. Juis daarom was ek opgewonde om Darlings of Durban (2024), die nuutste roman uit die pen van Shafinaaz Hassim, oop te slaan. Hier is ’n geleentheid om meer te wete te kom van die Indiër-Moslemgemeenskap in Suid-Afrika, meer nog, van die vroue in hierdie gemeenskap se innerlike landskap.
Die roman word immers in onderhoude met Hassim self as ’n “celebration of sisterhood” bemark. Die intrinsieke dinamika tussen vroue is onteenseglik belangwekkend, en oor romans met interessante, sterk en veelvlakkige vrouekarakters kan daar nie genoeg geskryf word nie. Maar Hassim se karakters in Darlings of Durban beweeg, soos die afbeelding van die vrou op die voorblad, nie verby ’n cliché-agtige eendimensionaliteit nie.
Hassim is ’n Suid-Afrikaanse sosioloog en outeur van volwasse fiksie, nie-fiksie, jeugliteratuur en poësie. Haar vorige romans pak belangrike aktuele kwessies aan, soos die Johannesburg-gebaseerde The Economics of Love and Happiness (2019), wat oor menslike handel gaan, asook Hassim se mees gevierde roman, SoPhia: a novel (2012), wat huishoudelike geweld ontbloot...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hoe om skrywersblok te klop
Historiese fiksie à la ‘Bridgerton’
Dis net vel, silly!
Histeriese realisme en die Rosenbergs
Kortverhale se slaankrag
Deel
-
Deel
Ihette Senekal
AkademikusIhette Senekal is ’n dosent in die letterkunde. Haar navorsingsfokus is die Afrikaanse poësie van vrouedigters. Sy is die skrywer van gedigte en die jeugroman Vyf sekondes voor Vrydag.