Die ‘Afrikaner Verklaring’ – vát daai hand

MAANDAG MET MAX

Die ‘Afrikaner Verklaring’ – vát daai hand

MAX DU PREEZ skryf oor die verklaring wat Afrikaner-organisasies en -leiers gister uitgereik het.

Dertig jaar gelede, in die weke en maande voor ons bevrydingsverkiesing, het regse en konserwatiewe Afrikaners die geboorte van 'n demokrasie in 'n eenheidstaat met geweld probeer stuit.

Mense het in regse bomaanvalle gesterf en die gewese weermaghoof, genl. Constand Viljoen, het soldate en oud-soldate nasionaal gemobiliseer. Tot en met die verkiesing was daar wye vrese dat 'n terreurveldtog, selfs 'n burgeroorlog in die kleine, op ons gewag het.

Dié naweek, drie dekades later, het 'n “leiersnetwerk” van Afrikaners, meestal uit die dampkring van dieselfde mense wat 'n demokratiese bestel gevrees het waar die meerderheid regeer, 'n verklaring uitgereik waarin die hand van samewerking en vriendskap na die res van die nasie uitgereik word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.