Grond, Arthur Fraser se rassekaart, vrotsleg munisipaliteite, ...

IN MÔRE SE UITGAWE

Grond, Arthur Fraser se rassekaart, vrotsleg munisipaliteite, Mosambiek se visse, ’n balletdanser en ’n vriendelike spook.

Nuusbulletin: 27 JUNIE 2019


Hierdie week het ons weer 'n bielie van 'n uitgawe met 'n lekker verskeidenheid – ernstige én veel minder ernstige – leesstof.

Max du Preez sê dit is tyd om die grondbul by die horings te pak, en dat ons moet aanvaar dat dit onafwendbaar is dat die Grondwet verander gaan word (maar miskien is dit 'n goeie ding).  In sy weeklikse politieke notaboek skryf hy ook onder meer Busisiwe Mkhwebane se toutjietrekkers, die president se kastige geldwassery en jeugfundamentalisme in die parlement...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X