SA se vrotste job, JZ se geheueverlies en ’n unieke afskeid...

BULLETIN

SA se vrotste job, JZ se geheueverlies en ’n unieke afskeid van Johnny Clegg

Nuusbulletin: 19 JULIE 2019

  • 18 Julie 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemiddag

Ons uitgawe vir môre fokus sterk daarop om sin te maak van Jacob Zuma se verskyning voor die Zondo-kommissie hierdie week.

Max du Preez ontleed die voormalige staatshoof se byna paranoïese getuienis en die bisarre geheueverlies oor sy tyd as president. Dit sluit aan by 'n storie van Erika Gibson oor hoe spesmagte nou al drie jaar lank gebruik word om hom te beveilig omdat hy vas glo daar is 'n internasionale komplot om hom te vermoor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.