Oor gender, wyse gryses, grond, bewaring, opstand: Leef en...

BULLETIN

Oor gender, wyse gryses, grond, bewaring, opstand: Leef en laat leef, sê ons lesers

Daaglikse bulletin: 6 Augustus 2019

Hallo almal

Dinsdae is dit tyd vir terugvoering! Hiermee dan 'n paar lekker kommentare oor van ons gewildste stories hierdie week – asook briewe wat ons bereik het by redaksie@vryeweekblad.com (mailto:redaksie@vryeweekblad.com). Ek heg sommer al die die stories waarna julle verwys onderaan as daar een is wat jou prikkel en waarby jy nog nie uitgekom het nie.

Heerlike taalgebruik..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.