Begrafnis vir ’n gletser, ’n grillerige hand met oë, en sluwe...

INTERNASIONALE LEESLYS

Begrafnis vir ’n gletser, ’n grillerige hand met oë, en sluwe slimfoonboewe

Daaglikse bulletin: 21 AUGUSTUS 2019

  • 21 Augustus 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees
  • Adri Myburgh

Hallo almal

Ons begin ons internasionale leeslys vandag met ’n storie oor ’n begrafnis vir ’n gletser in Ysland wat die afgelope naweek wêreldnuus was. Okjökull, wat 700 jaar oud geword het, is die eerste Ysland-gletser wat sy status as gletser weens klimaatsverandering verloor het.

Verder het ons ’n storie oor die grootste parkeerplek vir trapfietse in die wêreld, ’n donkie wat weens ’n stryery al twee jaar alleen op ’n eiland gestrand is, en ’n kunswerk van ’n hand met ’n gesig wat Nieu-Seelanders aan die praat het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.