Cyril se woema en visie, Busi se Ester-fantasie, en die reis...

BULLETIN

Cyril se woema en visie, Busi se Ester-fantasie, en die reis na #MoerEnGone

Daaglikse bulletin: 22 AUGUSTUS 2019

  • 22 Augustus 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemiddag

En so wag ons al weer op die kaptein, soos ons 'n paar maande gelede geskryf het oor pres. Cyril Ramaphosa, maar hierdie keer in 'n ander konteks. Vanaand moet hy vrae beantwoord in die parlement en dit is regtig maak-of-breek-tyd.

Vanaand sal ons sien of die president die nodige woema en visie het om homself uit die spinnerak te wikkel wat die EFF en die openbare beskermer so lekker vir hom gespin het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.