Die onopsetlike gevolge van 9/11, ander beskawings in die...

INTERNASIONALE LEESLYS

Die onopsetlike gevolge van 9/11, ander beskawings in die Melkweg, en ’n ‘gevriesde draak’ in Kanada

Daaglikse bulletin: 11 SEPTEMBER 2019

  • 11 September 2019
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Hallo almal

Daar is sommer heelwat ongewone en verstommende stories elke dag wat ons maklik tussen al die swaar nuus miskyk. Maar voor ons daarby kom: Die 9/11-gedenkdag het onvoorsiene gevolge vir New York se voëls. Die twee groot ligstrale wat elke jaar op 11 September uitgestuur word, skep ’n gevaar vir voëls wat juis op dié dag migreer. En nou word die ligte van tyd tot tyd afgeskakel.

Verder het ons ’n storie oor ’n navorsingstudie waarin aangevoer word ander beskawings in die hemelruim het dalk reeds ons sterrestelsel verken en die planeet besoek. Gesteelde kunswerke van onder andere Picasso is ná 25 jaar opgespoor, ’n “gevriesde draak” is in koue Kanada gevind, en ’n vrou van 73 het geboorte gegee aan ’n tweeling...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.