'n Hunkering na hoop, skommelinge in die DA, ’n braaimaagd en ...

VRYDAG-UITGAWE

'n Hunkering na hoop, skommelinge in die DA, ’n braaimaagd en ander sekspraatjies

Bulletin: 4 Oktober 2019

Hallo daar

Vrydag loer alweer vir ons en ons woeker weer lekker om ons nuwe uitgawe vir julle klaar te kry!

Piet Croucamp se storie oor wit-wees en Afrikaan-wees het geweldig baie reaksie ontlok, en hierdie week verskil Max du Preez van hom. Hy sê hy meer as net net 'n bleek vel en 'n Afrikaanse tong - hy is ook Afrikaan. Deon Visser kyk ook na identiteit en bieg hy pas so min in soos 'n kaalgatkind...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X