So van koeke gepraat ...

BULLETIN

So van koeke gepraat ...

Nuusbulletin: 20 Oktober 2019

Goeiemôre!

Dis ’n week vol koekerige leefstyl-hoogtepunte, al bak ons nie eintlik koek nie.

Roosterkoeke, ja. Ons kuier saam met Madeleine Barnard by Antie Poppie, (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-10-17-desperaat-op-soek-na-antie-poppie/) die jetsetter-bakker wie se naam nou oor die water loop nadat sy van haar stalletjie oorkant die Shell Ultra City in Laingsburg se hoofstraat gereis het na Italië (waar sy die burgemeester ontmoet het) en weer terug...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X