Die DA moet nou maar red wat te redde is

BULLETIN

Die DA moet nou maar red wat te redde is

Nuusbulletin: 21 Oktober 2019

  • 21 Oktober 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Middag, mense

Dink jou in wat die reaksie sou wees as Thabo Mbeki of Jacob Zuma vandag sou aankondig dat hulle hulself beskibaar stel om as sekretaris-generaal van die ANC verkies te word. Dis presies wat Helen Zille gedoen het – sy was eens die DA se leier, en nou is sy die federale raadsvoorsitter, die DA se eweknie van sekretaris-generaal.

Maar die daad is gedoen en die DA sal nou daarmee moet saamleef en red wat te redde is. Die aanvanklike reaksie op Zille se verkiesing voorspel niks goeds vir die party nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.