Carl se aambeie, ’n herrie oor Boere-baasskap en die V-woord-vagenda

BULLETIN

Carl se aambeie, ’n herrie oor Boere-baasskap en die V-woord-vagenda

Nuusbulletin: 23 Oktober 2019

  • 23 Oktober 2019
  • Daagliks
  • 6 min om te lees

Dagsê,

In die dae van die gedrukte media het 'n brieweredakteur deur handgeskrewe of getikte bydraes gesif nadat dit gepos is en heel waarskynlik eers in 'n draadmandjie gelê het. Kritiek kon reguit in die snippermandjie gesmyt word en 'n gebrek aan spasie het beteken minder as 'n hand vol menings is geplaas. 

Vandag is dit natuurlik 'n heel ander storie. Natuurlik is die trolle op sosiale media en baie kommentaarafdelings erg frustrerend. Dieselfde geld die groot getal bitterbekke wat net 'n opskrif (verkeerd) lees en dan 'n vrot eier wil lê. Dit dra niks by tot die debat nie en verjaag soms diegene wat 'n geldige bydrae wil lewer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.