Gweezy smeer toe, Tito (en bome) help niks nie en Lesufi moet gaan sit

BULLETIN

Gweezy smeer toe, Tito (en bome) help niks nie en Lesufi moet gaan sit

Nuusbulletin: 31 Oktober 2019

  • 31 Oktober 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemiddag

Tito Mboweni se middeltermyn-begrotingsrede gister was maar erg terneerdrukkend. Ons weet ons is diep in die moeilikheid, maar van konkrete planne om ons daar uit te kry was daar maar min sprake. Max du Preez probeer die hele besigheid ontrafel.

Max het ook 'n lekker politieke notaboek – van die DA se foefie om Afrikaners terug te lok tot “Uncle Gweezy” Mantashe se pogings om 'n seksskandaal toe te smeer deur joernaliste om te koop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.