POLITIEKE NOTABOEK | Kry vir jou nog ’n lyfwag, kameraad

DIE WEEK SE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Kry vir jou nog ’n lyfwag, kameraad

MAX DU PREEZ skryf oor lyfwagte vir almal buiten dié wat dit nodig het, oor Oom Gwede wat regtig nou op sy plaas moet gaan aftree en die DA se foefie om by Afrikaners gat te kruip

Lyfwagte om elke hoek en draai

Thabiso Zulu is 'n man wat sy burgerlike pligte ernstig opneem.

Al het hy hoe goed geweet dit is gevaarlik om oor politieke sluipmoorde te praat, het hy by meer as een geleentheid die fluitjie geblaas. Die openbare beskermer (OB) en misdaadintelligensie het aanbeveel dat hy polisiebeskerming kry. Hy bly immers in die sentrum van politieke moorde, Pietermaritzburg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.