Teengif vir Wêreldbekervreugde, Eishkom en die boomplantklug

BULLETIN

Teengif vir Wêreldbekervreugde, Eishkom en die boomplantklug

Nuusbulletin: 5 November 2019

  • 05 November 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeie Dinsdag vanuit Londen

'n Wêreldbeker-babelas en tamheid oor die algemene verkiesing in net meer as 'n maand is nie 'n goeie kombinasie vir die Engelse nie. 

Hier word die premier, Boris Johnson, van toesmeerdery (https://www.theguardian.com/politics/2019/nov/04/no-10-blocks-russia-eu-referendum-report-until-after-election) beskuldig nadat hy geweier het dat 'n verslag oor Russiese inmenging in Britse politiek  – en die Tories – voor die verkiesing in Desember gepubliseer word. Die Arbeidersparty het gesê Downingstraat 10 weier om die omvang van Russiese inmenging te erken. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.