Farage se koue voete, Ali-magtag, en die band tussen euforie...

BULLETIN

Farage se koue voete, Ali-magtag, en die band tussen euforie en die dood

Nuusbulletin: 12 November 2019

  • 12 November 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Dagsê vanuit Londen

Nigel Farage, die man wat harder as enigiemand anders geroei het om die VK uit Europa te kry en 'n hele politieke en openbare loopbaan daarop gebou het, het aangekondig hy gaan nie kandidate van sy Brexit-party in die 317 Tory-kiesafdelings in die komende algemene verkiesing laat staan nie. 

Net 'n week terug het Farage nog gespog dat hy 600 mense gereed het om in “elke kiesafdeling in die land" te staan. Maar volgens die Telegraph (https://www.telegraph.co.uk/politics/2019/11/12/brexit-party-haemorrhaging-support-nigel-farage-hand/) – wat 'n gereelde rubriek van Farage publiseer en pro-Brexit is – het hy taamlik steun verloor en geen ander keuse gehad nie. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.