Niks kan ons meer skok nie, reg? Verkeerd! Ons moet aanhou vrae vra

BULLETIN

Niks kan ons meer skok nie, reg? Verkeerd! Ons moet aanhou vrae vra

Nuusbulletin: 25 November 2019

  • 25 November 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeie middag,

Ek staan vandag in vir Max. 

Dit het my hierdie Sondag opgeval hoe totaal afgestomp ek geraak het  vir a) korrupsie in ons land en b) die irrasionele, oneerlike en onetiese gedrag van ons politici – die twee gaan in elk geval gewoonlik hand aan hand...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.