Haatspraak, die ‘smoking gun’ en die merkwaardige verhaal van...

BULLETIN

Haatspraak, die ‘smoking gun’ en die merkwaardige verhaal van Dirk Malan

NUUSBULLETIN: 2 Desember 2019

  • 02 Desember 2019
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

VRYE spraak, dus elkeen van ons, insluitende die media, se reg om ons sê te sê is deel van die fondasie van ons Grondwet en ons oop gemeenskap. Maar dit kan nooit ’n absolute vryheid wees nie – ek het byvoorbeeld nie die reg om jou met valshede te belaster of mense aan te hits om jou fisiek aan te val nie.

Dié fyn lyn tussen vrye spraak en die onaanvaarbaarheid om onder sekere omstandighede ander se regte te ondermyn is ’n debat wat elke oop gemeenskap gereeld voer. Sosiale media het dit nog meer kompleks gemaak. Wanneer, byvoorbeeld, is iets haatspraak en wanneer is dit bloot ’n uitlating wat aanstoot gee?

Artikel 16 (1) van ons Grondwet verskans vryheid van uitdrukking en sluit eksplisiet die “vryheid van die pers en ander media” in...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.