Die demokrasie is maar ’n vrot skema

BULLETIN

Die demokrasie is maar ’n vrot skema

Nuusbulletin: 09 Desember 2019

  • 09 Desember 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

EK sit vanoggend en kyk na 'n verslag van Gift of the Givers wat water aan verskeie dorpe verskaf wat dae en weke lank daarsonder was. 'n Mens se eerste reaksie is dat dit wonderlike werk is wat dié mense doen, maar dan dring dit deur: hoe op deeske aarde het dit gebeur dat 'n liefdadigheidsorganisasie die pligte van munisipaliteite oorneem?

Plaaslike rade wat deur belastingbetalers se geld betaal word om dienste te lewer doen dit eenvoudig nie en nou moet vrywilligers inspring.

Al dié munisipaliteite het ANC-rade. Elkeen van dié rade het 'n  burgemeester met 'n goue ketting, lyfwagte en 'n blink ampsmotor. Die raadslede vergader teen goeie vergoeding; die dorpsbestuurder en ingenieur sukkel nie met armoede nie. Maar 'n buite-organisasie moet hulle werk kom doen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.