Koebaai Busi, hallo dagga-fudge en vakansie (en ’n vierdag-werksweek)

BULLETIN

Koebaai Busi, hallo dagga-fudge en vakansie (en ’n vierdag-werksweek)

Nuusbulletin: 12 Desember 2019

  • 12 Desember 2019
  • Daagliks
  • 1 min om te lees

Goeie middag

Ons gorrel nog met beurtkrag, maar al druk ons daai laai-knoppie eers in die vroeë oggendure kry julle môre 'n lekker vet hier-kom-die-vakansie-uitgawe.

Max du Preez skryf oor die toekomsplanne van die gewese burgemeester van Johannesburg en die gewese leier van die DA, asook oor 'n rara avis in die Suid-Afrikaanse politiek, die EFF se nuwe maarskalk en 'n vaarwel aan Busi. Hy het ook 'n stuk oor hoe 'n vierdag-werksweek moontlik die staatskas kan help...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.