Annerkant die tsunami van slegte nuus, en die lewe sonder beurtkrag

BULLETIN

Annerkant die tsunami van slegte nuus, en die lewe sonder beurtkrag

Nuusbulletin: 17 Desember 2019

  • 17 Desember 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Hallo vriende

Die afgelope paar dae sonder beurtkrag was soos manna uit die hemel, want ons werk aan 'n lekker vet uitgawe vir die week en sonder krag gaan dit maar rof in 'n virtuele nuuskantoor soos ons s'n. 

Dinsdae se bulletin fokus op die debat en meningsartikels in ons nuutste uitgawe, en daar was 'n klomp lekker stukke wat ek sterk aanbeveel:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.