SA is ’n ‘dempkrasie’, en waar is die Eskom-eksperts?

BULLETIN

SA is ’n ‘dempkrasie’, en waar is die Eskom-eksperts?

Nuusbulletin: 18 Desember 2019

  • 18 Desember 2019
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeie middag

Elke week raak die kommentare op ons webblad meer (en beter en snaakser). En daar is ook lekker interaksie tussen ons lesers. (Die van julle wat gereeld kommentaar lewer sal weet wat ek bedoel as ek sê die Eugene vs. Lee-showdowns is vinnig op pad om legendariese status te bereik.)

Vandag plaas ek twee langer briewe wat uitstekende voorbeelde is van hoe die tipiese Vrye Weekblad-leser sy of haar standpunt kan stel. Direk en op die man af, soms woedend, soms moedeloos – niemand skram weg van sterk opinies nie, maar dit word altyd op 'n deurdagte manier geformuleer. Ek het lekker hieraan gelees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.