Van Trump tot Zuma – die blinde mag van populisme (en die volgelinge)

BULLETIN

Van Trump tot Zuma – die blinde mag van populisme (en die volgelinge)

Nuusbulletin: 06 Januarie 2020

  • 06 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiedag en geseënde Nuwe Jaar!

Elke nou en dan is daar 'n politieke leier wat objektief as gevaarlik en roekeloos beskryf kan word wat voortstoom omdat hy/sy 'n ondersteuningsbasis het wat blindelings lojaal is omdat hy hulle donkerste instinkte aanspreek.

Robert Mugabe is 'n voorbeeld, so ook Hongarye se Viktor Orbán, Turkye se Recep Tayyip Erdoğan en selfs Rusland se Vladimir Putin. In 'n sin kwalifiseer Jacob Zuma ook, hoewel sy eie mense uiteindelik teen hom gedraai het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.