Op die afgrond: Hoe lank kan Pravin nog oorleef?

BULLETIN

Op die afgrond: Hoe lank kan Pravin nog oorleef?

Nuusbulletin: 13 Januarie 2020

Goeiedag

Dit smaak my Pravin Gordhan se dae is getel. As ek hy was, sou ek vir Luthuli-huis die middelvinger gewys en in vrede gaan aftree het (hy is immers 70 jaar oud). Die ANC verdien hom nie.

Ek is g’n PG-pryssanger nie. Ek dink diep binne-in hom klop die hart van 'n ou kommunis met 'n instink vir groot regering en selfs nasionalisering. Maar ek ken hom goed genoeg om te sweer by sy absolute integriteit, eerlikheid en toewyding. Ek dink as dit nie vir hom was nie, sou die Zuma/Gupta-aksis destyds daarin geslaag het om die nasionale tesourie ook te kaap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.