Bly koelkop oor die koronavirus, David Mabuza se jakkalstreke en ...

BULLETIN

Bly koelkop oor die koronavirus, David Mabuza se jakkalstreke en krieket se Lab-oe-sjyn

Daaglikse bulletin: 5 Maart 2020

Goeie Donderdag

Toe ons aan môre se uitgawe begin werk het, het die koronavirus Suid-Afrika nog nie bereik nie. Daar was wel verslae dat die Covid-19-virus by mense in Algerië, Tunisië, Marokko en Egipte gediagnoseer is, en twee Suid-Afrikaanse burgers wat op die Princess Diamond-passasierskip aan diens was, het die virus opgedoen en word in Japan behandel.

Maar in die laaste paar uur het alles verander. Die Suid-Afrikaanse minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize, het vanmiddag aangekondig dat ’n 38-jarige Suid-Afrikaner wat onlangs Italië besoek het, positief getoets het vir Covid-19...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X