Die Groot C, boeliebase en die briljante nuwe ‘Moffie’

BULLETIN

Die Groot C, boeliebase en die briljante nuwe ‘Moffie’

Nuusbulletin: 12 Maart 2020

  • 12 Maart 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeie middag

Die Groot C is nou met mening hier – en ek praat natuurlik van die coronavirus. Paniekvlakke styg en die beurse val.

Willem Kempen kyk môre na die ekonomiese impak van die virus (dit is verstommend erg), Adri Kotzé kyk na wat ons tot dusver van die mediese aspekte weet, en Anneliese Burgess deel die erkentenisse van 'n kiemkoeser en hopelik ’n paar nuttige wenke vir hierdie tyd waarin hiperhigiëne nie meer 'n grap is nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.