Corona: Deernis en respek is nodig, nie sambokke en rubberkoeëls nie

BULLETIN

Corona: Deernis en respek is nodig, nie sambokke en rubberkoeëls nie

Nuusbulletin: 30 Maart 2020

  • 29 Maart 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiedag

Ek het vyf dae laas my erf verlaat. Ek voel soos 'n bobbejaan in 'n vanghok. Ek werk op my huismense se senuwees en hulle op myne.

Maar as ek by my sitkamervenster uitkyk, sien ek Valsbaai voor my uitstrek. Ek deel my ruim, gemaklike huis met net my vrou en ons tienderjarige laatlammetjie. Ons het wi-fi, Netflix, DSTV en baie boeke. Ons yskas is vol kos. Daar is bottels met handontsmetter oral in die huis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.