Pragmatisme die sleutel eerder as die bevliegings van 'n...

BULLETIN

Pragmatisme die sleutel eerder as die bevliegings van 'n magsugtige minister

Nuusbulletin: 6 April 2020

  • 05 April 2020
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiedag

Pres. Cyril Ramaphosa se styl van raadpleging en konsensus-bou wat hom al soveel kritiek op die hals gehaal het, het hom in die huidige krisis goed te staan gekom. Hy het al die politieke partye, die private sektor, georganiseerde arbeid en die geloofsgemeenskappe gekonsulteer voor hy die land in 'n byna drakoniese staat van inperking geplaas het.

Maar dit is duidelik dat Suid-Afrika nie gaan kan bekostig om fisieke afstandskepping en afsondering op 16 April te beëindig nie. Dié maatreëls sal tot in Mei of selfs Junie toegepas moet word, anders was die swaarkry van die eerste drie weke se afsondering nie die swaarkry en ekonomiese pyn werd nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.