Hongerte is ’n trein in die Covid-19-tonnel – en almal is nié...

BULLETIN

Hongerte is ’n trein in die Covid-19-tonnel – en almal is nié dieselfde nie

Nuusbulletin: 17 April 2020

  • 16 April 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeie Donderdag

Die inperking begin bitter diep byt, skryf Anneliese Burgess. En in arm gemeenskappe waar hongerte 'n aanstormende trein in die tonnel is, is dit nie 'n byt van ongemak nie, maar een van sigbaarwordende desperaatheid.

Elsabé Brits skryf dat die opwaartse kurwe van die epidemie in Suid-Afrika slegs vertraag is en dat die ergste ons dalk eers in September gaan tref...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.