Ons mag maar huil oor wat die coronavirus aan ons (en vir ons) doen

BULLETIN

Ons mag maar huil oor wat die coronavirus aan ons (en vir ons) doen

Nuusbulletin: 21 April 2020

  • 21 April 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiedag

Iewers in die week word ek genooi na 'n Facebook-groep met die naam “View from my window". Mense van oor die wêreld heen plaas hier foto’s van hulle wêreld tydens inperking – soos gesien van binne, na buite, deur hulle vensters.

Daar is die lieflike agterplaas van 'n naweekshuis in Roemenië (“ons het besluit ons moet uit ons woonstel in Boekarest met ons klein kind”), 'n paar bokkies in die sneeu in Amerika, 'n groentetuin in Moskou, 'n woonsteltuin in Miami, die uitsig oor 'n dak met geisers en klomp flêtse in die agtergrond uit Israel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.