Laat staan nou die piesangbrood: Maak tuin!

BULLETIN

Laat staan nou die piesangbrood: Maak tuin!

NUUSBULLETIN: 22 APRIL 2020

  • 21 April 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre!

Omdat die lewe ingewikkeld is, woon nie almal tydens inperking onder hulle eie dak nie – nie eens almal met ’n dak van hulle eie nie. Toe die inperkingsmaatreëls aangekondig is, het heelwat mense wat gewoonlik alleen woon, besluit hulle gaan vir die drie-plus-twee weke met ’n beste vriend of geliefde saamboer sodat dit nie te eensaam raak in die grendelstaat nie.

Dit het beteken dat ek die dag voor inperking van ’n huis met ’n tuin na ’n woonstel getrek het. Voordat ek die deur van die huis voorlopig agter my toegetrek het, het ek vinnig ’n halwe pakkie koljandersaad in my handsak gedruk. Nou weet ek natuurlik ek moes eerder meer wyn saamgebring het, maar die koljandersaad het intussen sy kant gebring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.