Span kuns in teen die kwarantyn-blues

BULLETIN

Span kuns in teen die kwarantyn-blues

Nuusbulletin: 6 Mei 2020

Goeiemôre

Selde het een van ons Instagram-plasings (volg ons gerus hier (https://www.instagram.com/vrye_weekblad/)) al soveel aftrek gekry as toe ons die afgelope week Marita van der Vyver en haar man, Alain Claisse, se nabootsing van Grant Wood se bekende 1930-skildery American Gothic gedeel het. Dié ikoniese skildery is van ’n iesegrimmige puriteinse paartjie – die man in ’n denim oorbroek met ’n hooivurk in die hand, die vrou in ’n koloniale patroonvoorskoot met ’n borspeld in die waai van haar preutse wit kragie.

Marita en Alain se nabootsing is ’n meesterstuk – van Marita se platgestrykte sypaadjie tot by Alain se oorbroek (eintlik gewone jeans wat hulle onder sy baadjie vasgespeld het), die tuinhark in sy hand en veral die stroewe kyk op hul gesigte...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.