Waarheen is ons op pad, Cyril? En wie moet ons glo?

BULLETIN

Waarheen is ons op pad, Cyril? En wie moet ons glo?

NUUSBULLETIN: 11 MEI 2020

Goeiemôre

Moet Suid-Afrika vinnig na vlak 3 en kort daarna na vlak 2 van die staat van inperking beweeg om die ekonomie te red, of sou dit ’n roekelose besluit wees wat duisende lewens gaan kos?

Jou antwoord hierop hang van jou eie politieke oriëntering af, en van wat jy lees en wie jy glo. Daar is ’n kakafonie van stemme hieroor, maar Cyril Ramaphosa en sy span se stemme is nie deel daarvan nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.