Ons kabinet van stommerikke, corona-huiskoop, en inperking...

BULLETIN

Ons kabinet van stommerikke, corona-huiskoop, en inperking saam met ’n rockgod

NUUSBULLETIN: 14 MEI 2020

Goeie Donderdag

In môre se uitgawe brom Max du Preez in sy baard oor die president se rede op nasionale televisie. Cyril Ramaphosa is die naaste wat ons kom aan 'n Moses om ons uit die coronawoestyn te lei, skryf Max, maar hy het nie 'n Aäron om hom te help nie, net 'n kabinet van stommerikke.

In sy Politieke Notaboek skryf Max oor die weermag se ontkenning dat Kubaanse dokters vir die coronavirus getoets is, oor Trevor Manuel wat sy mond oor die irrasionaliteit van die regering se regulasies uitspoel, en oor Herman Mashaba, wat in Augustus sy nuwe party stig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.