Laat ons nie ons geskiedenis vergeet nie, maar kom ons leer daaruit

BULLETIN

Laat ons nie ons geskiedenis vergeet nie, maar kom ons leer daaruit

NUUSBULLETIN: 15 JUNIE 2020

  • 15 Junie 2020
  • Daagliks
  • 9 min om te lees

Goeiedag

Dit is ’n debat waardeur ons elke klompie jaar gaan: Hoe moet ons standbeelde en monumente uit die verlede hanteer? Nou is ons weer daar, maar dié keer is dit ’n debat wat in baie ander lande ook woed. Standbeelde oral oor die wêreld heen is aan die tuimel.

Dit was tot dusver redelik eenvoudig: Die meeste standbeelde en plekname wat apartheid se grootste name soos D.F. Malan, Hendrik Verwoerd, John Vorster en P.W. Botha vereer het, is gou verwyder omdat dit duidelik die meeste mense in die land diep aanstoot gegee het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.