Julius in oranje, los katte in die politieke duiwehok en...

BULLETIN

Julius in oranje, los katte in die politieke duiwehok en weermagtaktiek op die rugbyveld

NUUSBULLETIN: 18 Junie 2020

  • 18 Junie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeienaand!

Die inhegtenisneming van agt mense dié week op aanklagte van korrupsie by die VBS Mutual Bank gaan die politieke temperatuur in die komende maande aansienlik laat styg, skryf Max du Preez in môre se uitgawe. Die rede? Dit is die voorspel tot aanklagte teen die EFF se twee topleiers, Julius Malema en Floyd Shivambu, wat volgens oorvloedige gepubliseerde getuienis persoonlik by die plundering van dié bank baat gevind het.

Al bly net die helfte van die getuienis wat deur die ondersoekende joernalis Pauli van Wyk ontbloot is in die hof staande, gaan Malema en Shivambu vir baie lank tronk toe gestuur word – en dit sal die politieke toneel in Suid-Afrika fundamenteel verander...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.